Blogger - Dorita Janse van Rensburg's blog

Hande wat praat

by Blogger - Dorita Janse van Rensburg / Apr 11, 2017 / 0 Kommentaar / Gelees deur 1374 mense.

Met sy sagte gees glo ek hy het geweet dit gaan my gooi. Dis ons kleine Kara se sagte wit handjie veilig bo-op Oupa se hand.

  • Blogger - Dorita Janse van Rensburg

    Dorita Janse van Rensburg is vrou, dogter, ma, ouma en vriendin van vele. Sy woon op ’n plaas in die verre noorde van Limpopo. Sy sê: “Ek hunker elke dag na almal wat ver is, en moes noodgedwonge ander maniere aanleer om deel te bly van almal vir wie ek omgee. My liefde vir Die Woord en woorde hou my staande. Na drie jaar pas ek steeds aan en groei daagliks. Die plaaslewe bied egter ander bekorings en uitdagings.”

Skoonma se tong

by Blogger - Dorita Janse van Rensburg / Feb 21, 2017 / 0 Kommentaar / Gelees deur 1094 mense.

“Skoonma is dood – moet ons veras, begrawe of balsem?”. Ander skoonseun sms vinnig terug “moet nie kanse vat nie, doen al drie”.

  • Blogger - Dorita Janse van Rensburg

    Dorita Janse van Rensburg is vrou, dogter, ma, ouma en vriendin van vele. Sy woon op ’n plaas in die verre noorde van Limpopo. Sy sê: “Ek hunker elke dag na almal wat ver is, en moes noodgedwonge ander maniere aanleer om deel te bly van almal vir wie ek omgee. My liefde vir Die Woord en woorde hou my staande. Na drie jaar pas ek steeds aan en groei daagliks. Die plaaslewe bied egter ander bekorings en uitdagings.”

Giere en grille

by Blogger - Dorita Janse van Rensburg / Jan 11, 2017 / 0 Kommentaar / Gelees deur 694 mense.

Met armpies gevou, lippies styf toegeknyp kyk hy jou stip aan. Hy hou nie van aartappel nie, sit nie sy lippe aan pampoen nie en vleis is net eenvoudig sies. Wie het nog nie ʼn kind of grootmens met giere en grille beleef nie?

  • Blogger - Dorita Janse van Rensburg

    Dorita Janse van Rensburg is vrou, dogter, ma, ouma en vriendin van vele. Sy woon op ’n plaas in die verre noorde van Limpopo. Sy sê: “Ek hunker elke dag na almal wat ver is, en moes noodgedwonge ander maniere aanleer om deel te bly van almal vir wie ek omgee. My liefde vir Die Woord en woorde hou my staande. Na drie jaar pas ek steeds aan en groei daagliks. Die plaaslewe bied egter ander bekorings en uitdagings.”

Kersfees as kind

by Blogger - Dorita Janse van Rensburg / Dec 23, 2016 / 0 Kommentaar / Gelees deur 816 mense.

Die reuk van Kersfees is die reuk van my kinderjare. Al die lekkerbek-geure, die warmte en opgewondenheid wat so eie aan Kersfees is, het weke voor Kersdag al in my ouma Lenie se huis gehang. Almal was welkom.

  • Blogger - Dorita Janse van Rensburg

    Dorita Janse van Rensburg is vrou, dogter, ma, ouma en vriendin van vele. Sy woon op ’n plaas in die verre noorde van Limpopo. Sy sê: “Ek hunker elke dag na almal wat ver is, en moes noodgedwonge ander maniere aanleer om deel te bly van almal vir wie ek omgee. My liefde vir Die Woord en woorde hou my staande. Na drie jaar pas ek steeds aan en groei daagliks. Die plaaslewe bied egter ander bekorings en uitdagings.”

Maak dit lekker om totsiens te sê

by Blogger - Dorita Janse van Rensburg / Dec 21, 2016 / 0 Kommentaar / Gelees deur 840 mense.

In ons eie omstandighede het daar die afgelope jaar veranderinge gekom. Met elke verandering is daar ook nuwe aanpassings wat noodgedwonge gedoen moet word.

  • Blogger - Dorita Janse van Rensburg

    Dorita Janse van Rensburg is vrou, dogter, ma, ouma en vriendin van vele. Sy woon op ’n plaas in die verre noorde van Limpopo. Sy sê: “Ek hunker elke dag na almal wat ver is, en moes noodgedwonge ander maniere aanleer om deel te bly van almal vir wie ek omgee. My liefde vir Die Woord en woorde hou my staande. Na drie jaar pas ek steeds aan en groei daagliks. Die plaaslewe bied egter ander bekorings en uitdagings.”

Die lewe is ‘n lied –klink ‘n glasie!

by Blogger - Dorita Janse van Rensburg / Dec 06, 2016 / 0 Kommentaar / Gelees deur 2184 mense.

As die lewe werklik ‘n lied is, hoekom sing die samelewing so vals? Ons is vir sommiges te veel, te hard, te sag, te dit en te dat. Maar ek glo jy’s altyd perfek vir die mense wat jou nodig het.  Ook in ons huwelik moet ons  dikwels  vir die ander een GEE al voel dit onverdiend.

  • Blogger - Dorita Janse van Rensburg

    Dorita Janse van Rensburg is vrou, dogter, ma, ouma en vriendin van vele. Sy woon op ’n plaas in die verre noorde van Limpopo. Sy sê: “Ek hunker elke dag na almal wat ver is, en moes noodgedwonge ander maniere aanleer om deel te bly van almal vir wie ek omgee. My liefde vir Die Woord en woorde hou my staande. Na drie jaar pas ek steeds aan en groei daagliks. Die plaaslewe bied egter ander bekorings en uitdagings.”

Gesteelde vreugdes

by Blogger - Dorita Janse van Rensburg / Nov 29, 2016 / 0 Kommentaar / Gelees deur 1153 mense.

'n Vroegoggend wandeling in Gisborne New Zealand saam met my drie kleinkinders was elke oggend vir my die toegang tot ‘n ander wêreld.

  • Blogger - Dorita Janse van Rensburg

    Dorita Janse van Rensburg is vrou, dogter, ma, ouma en vriendin van vele. Sy woon op ’n plaas in die verre noorde van Limpopo. Sy sê: “Ek hunker elke dag na almal wat ver is, en moes noodgedwonge ander maniere aanleer om deel te bly van almal vir wie ek omgee. My liefde vir Die Woord en woorde hou my staande. Na drie jaar pas ek steeds aan en groei daagliks. Die plaaslewe bied egter ander bekorings en uitdagings.”

Twee koppe is beter as een

by Blogger - Dorita Janse van Rensburg / Nov 23, 2016 / 1 Kommentaar / Gelees deur 1966 mense.

Ek het al vele kere gewonder wat is kameraadskap? Is dit die soldaat wat onder vuur sy gewonde makker na veiligheid dra? Wat sy eie lewe op die spel plaas?

  • Blogger - Dorita Janse van Rensburg

    Dorita Janse van Rensburg is vrou, dogter, ma, ouma en vriendin van vele. Sy woon op ’n plaas in die verre noorde van Limpopo. Sy sê: “Ek hunker elke dag na almal wat ver is, en moes noodgedwonge ander maniere aanleer om deel te bly van almal vir wie ek omgee. My liefde vir Die Woord en woorde hou my staande. Na drie jaar pas ek steeds aan en groei daagliks. Die plaaslewe bied egter ander bekorings en uitdagings.”

Jaloers- bokkie

by Blogger - Dorita Janse van Rensburg / Nov 14, 2016 / 2 Kommentaar / Gelees deur 2798 mense.

Vroeg oggend besef ek in ons huis is 'n mini-betoging aan die gang. Ons is net twee inwoners, maar die atmosfeer is ongemaklik.

  • Blogger - Dorita Janse van Rensburg

    Dorita Janse van Rensburg is vrou, dogter, ma, ouma en vriendin van vele. Sy woon op ’n plaas in die verre noorde van Limpopo. Sy sê: “Ek hunker elke dag na almal wat ver is, en moes noodgedwonge ander maniere aanleer om deel te bly van almal vir wie ek omgee. My liefde vir Die Woord en woorde hou my staande. Na drie jaar pas ek steeds aan en groei daagliks. Die plaaslewe bied egter ander bekorings en uitdagings.”

Groentetuin liefde

by Blogger - Dorita Janse van Rensburg / Oct 07, 2016 / 0 Kommentaar / Gelees deur 701 mense.

Al kon Popeye met een hap spinasie die wêreld oorwin, hardloop my man draaie om enige spinasiegereg. Die vrees kom reeds vanaf sy kinderjare.

Pages