Blogger - Liesl Cronje's blog

Oor langnaweke

by Blogger - Liesl Cronje / Sep 22, 2017 / 0 Kommentaar / Gelees deur 83 mense.

Die kar is gepak en alles staan reg. Dis langnaweek hou in die Cederberge. Maar dis anders hierdie jaar. Een bly agter want hy moet leer.

  • Blogger - Liesl Cronje

    Liesl is 'n lewens-en besigheids coach vir vrouens en glo dat elke vrou 'n baie spesiale storie het.
    “Ek vertel stories oor die lewe, vanuit 'n ander hoek. My besighede, Thyme2B & Thyme Events is geïnspireer deur my liefde vir kruie en veral Tiemie. Tiemie beteken courage en die oorspronklike betekenis daarvan is, om die storie van wie jy is met jou hele hart te vertel.  Daarom leer ek graag ander vrouens hoe om hulle stories te omvou en met hulle hele hart te vertel.” Liesl is getroud met Pierre en het drie jong volwasse kinders. Kyk ook by www.thyme.co.za vir meer blogs en Instagram: ThymeforStories.

Oor mens word

by Blogger - Liesl Cronje / Sep 13, 2017 / 0 Kommentaar / Gelees deur 117 mense.

Om mens te word is om kleur te kry.  Iemand vertel my van die tydperk en die plek waar sy mens geword het, wat my toe laat dink oor hierdie begrip, ‘mensword’.

  • Blogger - Liesl Cronje

    Liesl is 'n lewens-en besigheids coach vir vrouens en glo dat elke vrou 'n baie spesiale storie het.
    “Ek vertel stories oor die lewe, vanuit 'n ander hoek. My besighede, Thyme2B & Thyme Events is geïnspireer deur my liefde vir kruie en veral Tiemie. Tiemie beteken courage en die oorspronklike betekenis daarvan is, om die storie van wie jy is met jou hele hart te vertel.  Daarom leer ek graag ander vrouens hoe om hulle stories te omvou en met hulle hele hart te vertel.” Liesl is getroud met Pierre en het drie jong volwasse kinders. Kyk ook by www.thyme.co.za vir meer blogs en Instagram: ThymeforStories.

Oor vriendskap

by Blogger - Liesl Cronje / Sep 01, 2017 / 0 Kommentaar / Gelees deur 147 mense.

Moet iemand soos jy wees om jou vriend te wees?  Dit lyk na lente en ek sit op ‘n bankie, in die tuine, aan die bokant van die ou Kaapstad.

  • Blogger - Liesl Cronje

    Liesl is 'n lewens-en besigheids coach vir vrouens en glo dat elke vrou 'n baie spesiale storie het.
    “Ek vertel stories oor die lewe, vanuit 'n ander hoek. My besighede, Thyme2B & Thyme Events is geïnspireer deur my liefde vir kruie en veral Tiemie. Tiemie beteken courage en die oorspronklike betekenis daarvan is, om die storie van wie jy is met jou hele hart te vertel.  Daarom leer ek graag ander vrouens hoe om hulle stories te omvou en met hulle hele hart te vertel.” Liesl is getroud met Pierre en het drie jong volwasse kinders. Kyk ook by www.thyme.co.za vir meer blogs en Instagram: ThymeforStories.

Oor rus

by Blogger - Liesl Cronje / Aug 25, 2017 / 0 Kommentaar / Gelees deur 366 mense.

As jy nie rus nie vergeet jy wie jy is. Ek sit agteroor in ‘n opleidingslokaal, met my kop teen die muur. Hoe op aarde maak ek nog tyd hiervoor?

  • Blogger - Liesl Cronje

    Liesl is 'n lewens-en besigheids coach vir vrouens en glo dat elke vrou 'n baie spesiale storie het.
    “Ek vertel stories oor die lewe, vanuit 'n ander hoek. My besighede, Thyme2B & Thyme Events is geïnspireer deur my liefde vir kruie en veral Tiemie. Tiemie beteken courage en die oorspronklike betekenis daarvan is, om die storie van wie jy is met jou hele hart te vertel.  Daarom leer ek graag ander vrouens hoe om hulle stories te omvou en met hulle hele hart te vertel.” Liesl is getroud met Pierre en het drie jong volwasse kinders. Kyk ook by www.thyme.co.za vir meer blogs en Instagram: ThymeforStories.

Oor sterk wees

by Blogger - Liesl Cronje / Aug 11, 2017 / 0 Kommentaar / Gelees deur 802 mense.

‘n Sterk vrou doen wat sy kan, en sê wanneer sy nie kan nie.  Ek luister na ‘n paar naby vroue om my.

  • Blogger - Liesl Cronje

    Liesl is 'n lewens-en besigheids coach vir vrouens en glo dat elke vrou 'n baie spesiale storie het.
    “Ek vertel stories oor die lewe, vanuit 'n ander hoek. My besighede, Thyme2B & Thyme Events is geïnspireer deur my liefde vir kruie en veral Tiemie. Tiemie beteken courage en die oorspronklike betekenis daarvan is, om die storie van wie jy is met jou hele hart te vertel.  Daarom leer ek graag ander vrouens hoe om hulle stories te omvou en met hulle hele hart te vertel.” Liesl is getroud met Pierre en het drie jong volwasse kinders. Kyk ook by www.thyme.co.za vir meer blogs en Instagram: ThymeforStories.

Oor makrami

by Blogger - Liesl Cronje / Aug 03, 2017 / 0 Kommentaar / Gelees deur 158 mense.

Werk moet ‘n mens laat lag, nie sug nie.  Mzansi Makers, ‘n NGO wat mense oplei om meer van hulleself te hou, en om mooi dinge te maak, het ‘n projek waarby ek tans betrokke is.

  • Blogger - Liesl Cronje

    Liesl is 'n lewens-en besigheids coach vir vrouens en glo dat elke vrou 'n baie spesiale storie het.
    “Ek vertel stories oor die lewe, vanuit 'n ander hoek. My besighede, Thyme2B & Thyme Events is geïnspireer deur my liefde vir kruie en veral Tiemie. Tiemie beteken courage en die oorspronklike betekenis daarvan is, om die storie van wie jy is met jou hele hart te vertel.  Daarom leer ek graag ander vrouens hoe om hulle stories te omvou en met hulle hele hart te vertel.” Liesl is getroud met Pierre en het drie jong volwasse kinders. Kyk ook by www.thyme.co.za vir meer blogs en Instagram: ThymeforStories.

Oor ‘n trein

by Blogger - Liesl Cronje / Jul 28, 2017 / 0 Kommentaar / Gelees deur 206 mense.

Het jy al gehoor hoe mooi klink ‘n trein?  Iemand vertel my van ‘n voorwerp uit sy kinderdae wat gemaak het dat hy is en doen, wat hy vandag is en doen,  hy noem dit ‘n evocative object.  Voorwerpe wat ‘n mens laat onthou en dink en voel.

  • Blogger - Liesl Cronje

    Liesl is 'n lewens-en besigheids coach vir vrouens en glo dat elke vrou 'n baie spesiale storie het.
    “Ek vertel stories oor die lewe, vanuit 'n ander hoek. My besighede, Thyme2B & Thyme Events is geïnspireer deur my liefde vir kruie en veral Tiemie. Tiemie beteken courage en die oorspronklike betekenis daarvan is, om die storie van wie jy is met jou hele hart te vertel.  Daarom leer ek graag ander vrouens hoe om hulle stories te omvou en met hulle hele hart te vertel.” Liesl is getroud met Pierre en het drie jong volwasse kinders. Kyk ook by www.thyme.co.za vir meer blogs en Instagram: ThymeforStories.

Oor ‘n kleipotjie

by Blogger - Liesl Cronje / Jul 21, 2017 / 0 Kommentaar / Gelees deur 379 mense.

‘n Skewe blompot is pragtig perfek.  In Engels klink dit vir my mooier – perfect imperfect. 

  • Blogger - Liesl Cronje

    Liesl is 'n lewens-en besigheids coach vir vrouens en glo dat elke vrou 'n baie spesiale storie het.
    “Ek vertel stories oor die lewe, vanuit 'n ander hoek. My besighede, Thyme2B & Thyme Events is geïnspireer deur my liefde vir kruie en veral Tiemie. Tiemie beteken courage en die oorspronklike betekenis daarvan is, om die storie van wie jy is met jou hele hart te vertel.  Daarom leer ek graag ander vrouens hoe om hulle stories te omvou en met hulle hele hart te vertel.” Liesl is getroud met Pierre en het drie jong volwasse kinders. Kyk ook by www.thyme.co.za vir meer blogs en Instagram: ThymeforStories.

Oor kleur

by Blogger - Liesl Cronje / Jul 13, 2017 / 2 Kommentaar / Gelees deur 405 mense.

As jou wasgoed kleurvol is, is jy ryk.  Ek ry Stad toe, en in die middel van ‘n veldjie, staan ‘n piepklein huisie, met ‘n selfgemaakte wasgoedlyn, vol van kleurvolle wasgoed.

  • Blogger - Liesl Cronje

    Liesl is 'n lewens-en besigheids coach vir vrouens en glo dat elke vrou 'n baie spesiale storie het.
    “Ek vertel stories oor die lewe, vanuit 'n ander hoek. My besighede, Thyme2B & Thyme Events is geïnspireer deur my liefde vir kruie en veral Tiemie. Tiemie beteken courage en die oorspronklike betekenis daarvan is, om die storie van wie jy is met jou hele hart te vertel.  Daarom leer ek graag ander vrouens hoe om hulle stories te omvou en met hulle hele hart te vertel.” Liesl is getroud met Pierre en het drie jong volwasse kinders. Kyk ook by www.thyme.co.za vir meer blogs en Instagram: ThymeforStories.

Oor vra

by Blogger - Liesl Cronje / Jul 03, 2017 / 0 Kommentaar / Gelees deur 145 mense.

My man word 50 en hy lyk glad nie lus daarvoor nie.  Hy dink hy’s nog 40 of so, maar sy ID sê iets anders.  Ek dink, dit help nie of jy lus is vir verjaar of nie, ouer word gebeur in elk geval, sommer net so, in ‘n oogwink.

Pages