Saterdag, Julie 20, 2019

My boetie, die dood en ek!

Daar is ‘n venster in my hart waardeur ek God kan sien. Die venster was eens helder; ek kon God so duidelik sien. Die glas was skoon en die...

Om teatraal ydel te bly of nie (Deel 2)

(Lees gerus Deel 1 – Teatrale ydelheid, oor my voorbereiding vir operasie dag) In my verbeelding sien ek Dopey van Sneeuwitjie, kompleet met die mussie op die kop en twee...

Koeksisters

Ek het jare gelede ‘n jongman by ‘n gastehuis ontmoet wat my sommer met die intrapslag beïndruk het. Op 26 het hy sy eie florerende besigheid gehad wat hy self...

Om tot verhaal te kom

Die afgelope ruk was daar seer goeters wat gebeur het in my kringe.  Daar was persoonlike en professionele verlies, onsekerheid, vrees en ‘n stortvloed van gevoelens wat my binneruim...

Ons kan nie van God af weghardloop nie

Dink aan ‘n tyd in jou lewe toe jy gewens het jy kon net verdwyn. Ek kan aan baie geleenthede dink waar ek ongemaklik gevoel het en net gewens...

Daar ís nog ’n opsie

“In a world that has run out of options, let us show them One more.” Hoeveel mense, wonder ek, sal ons eendag by die oneindig lange Hemelse tafel mis – bloot...

Jou liggaam – ’n tempel van God

Hierdie blog dra ek op aan die mense wat my elke aand in die gimnasium inspireer, spesifiek 3 manne wat die afgelope 2 jaar elkeen ‘n halwe mens in...

Skaamte sterf so

Liefste kinders Van julle sit vas In marmerblokke Gebou met skaamte Kinders Sê Daddy Ek wil julle bevry Ek wil julle los-maak Liefste kind Asseblief Begin als met My deel Veral dit waarvoor jy so skaam kry Kinders Sê Daddy-God Begin om My Deel...

‘n Brief aan my ma

Elke kind het sekerlik al gehoor hoe hul ma sê: “Jy sal eendag verstaan wanneer jy jou eie kinders het.” Wel, nou het ek my eie en ek verstaan dinge...

Kanker trek in jou huis in – Tiana van Blerk (deel...

Deel 1 ›› ”Ek staan voor die glasvenster en kyk uit na Tafelberg en die besige M5 hoofpad, na die gejaag van die wêreld rondom my en mense wat oral...

In Daniël, en koning Darius, se skoene  

My tweejarige seuntjie se kinderstorieboeke het my weer van ‘n hele paar Bybelstories kom herinner, stories waarvan ek eintlik al lankal vergeet het. Een so storie is Daniël se...

Wanneer die ooievaar nooit by jou huis stop nie

Die jongman sit op die hoek van sy bed in die hoofslaapkamer in sy huis, hy is kaal bolyf met net sy swembroek aan en die deur agter hom...

Hoe om boeliegedrag in vakansietyd hok te slaan

Gedurende die vakansie is kinders veronderstel om te ontspan en om pret te hê buite skoolverband. Dit is dus ’n kind se tyd om weg te breek van hul daaglikse...

Wat om te verwag van kinders grootmaak…

Vir my was “What to expect when you’re expecting” een van die beste boeke ooit. Ge-ewenaar deur die triomf van suksesvolle resepteboeke soos “Huisgenoot Wenresepte” en SJA de Villiers se...

Liefdes briewe in die storm

Ons huweliksbootjie is getoets tot die uiterste toe. Die rukwinde en golwe om ons, het Hurricane Katrina na ‘n laerskool dans uitvoering laat lyk! Kenmerkend aan ‘n storm, het dit...

Luister, manne

Hoe is dit dan dat ‘n man/seun nie altyd te geredelik ‘n ontvanklike oor vir die die stem van ‘n vrou/meisie het nie?

Gewildste