Vrydag, Julie 19, 2019

Nuut

Wat is metaboliese sindroom?

Hierdie leefstylsiektetoestand kom wêreldwyd al hoe meer voor en hou ’n enorme bedreiging vir jou gesondheid in. Metaboliese sindroom kom by een uit vier volwassenes voor. Dit is ’n kombinasie van...

Tuissorgprodukte vir ekseem

  Karien Henrico, somatoloog Kliek hier vir meer videos en artikels deur Karien.  

Om te lag is die beste medisyne!

’n Vrolike skaterlag verminder stres, verbeter jou bui, gee jou immuniteit ’n hupstoot en kan selfs pyn verlig. Geen wonder dat Salomo vreugde aanbeveel nie! MAANDAG Sien die snaakse in elke...

Hoekom sukkel ek met water retensie?

Water retensie is baie algemeen en affekteer 1 uit 4 volwassenes. Janine verduidelik hoekom jy moontlik daarmee sukkel en gee 'n paar maklike oplossings. Janine Janse van Rensburg, somatoloog Kliek hier...

Kry jy genoeg rus?

As jy te min slaap, raak jy knorrig, moeg en dalk sommer vet ook. Goeie slaapgewoontes is onontbeerlik vir goeie gesondheid. Dit is waarskynlik die laaste ding wat in jou...

Laat jou huwelik vir jou werk!

Ongeag hoe lief en verlief jy op jou troudag was, wat is die kans dat jy steeds elke dag so sal voel? Hoe leer jy jou maat se taal...

Is tweekleur (lippe) ín?

Jy hoef nie meer tussen jou twee gunstelinglipkleure te kies nie; jy kan sommer albei gelyktydig aanwend. Die woord ombré is deesdae op almal se lippe. Letterlik! Dit beteken “skadu”...

Hoe maak ek beter keuses?

Carina Fourie se video oor hoe om beter keuses te maak met jou dieet. Carina Fourie, dieetkundige Kliek hier vir meer videos en artikels deur Carina.  

NUWE VIDEO VRYSTELLING! Caroline-Grace Brüssow

“VOOR JOU se video vertel die verhaal van ’n baie gelukkige Cowboy-paartjie wat op hulle perd- en beesboerdery bly en oorval word deur ’n groepie boewe. Die vrou (Caroline-Grace) kry...

[OUDIO] Laat jou huwelik vir jou werk!

Ongeag hoe lief en verlief jy op jou troudag was, wat is die kans dat jy steeds elke dag so sal voel? Hoe leer jy jou maat se taal...
- Advertisement -
Oasis
Filorga
Oasis
Filorga

Bekendes

111,977AanhangersLike
14,420VolgelingeVolg
10,262VolgelingeVolg
2,369IntekenaarsTeken aan
Oasis
Filorga