Vrydag, Julie 19, 2019

’n Nuwe Jy

Hoekom sukkel ek met water retensie?

Water retensie is baie algemeen en affekteer 1 uit 4 volwassenes. Janine verduidelik hoekom jy moontlik daarmee sukkel en gee 'n paar maklike oplossings. Janine Janse van Rensburg, somatoloog Kliek hier...

Kry jy genoeg rus?

As jy te min slaap, raak jy knorrig, moeg en dalk sommer vet ook. Goeie slaapgewoontes is onontbeerlik vir goeie gesondheid. Dit is waarskynlik die laaste ding wat in jou...

Is tweekleur (lippe) ín?

Jy hoef nie meer tussen jou twee gunstelinglipkleure te kies nie; jy kan sommer albei gelyktydig aanwend. Die woord ombré is deesdae op almal se lippe. Letterlik! Dit beteken “skadu”...

Hoe maak ek beter keuses?

Carina Fourie se video oor hoe om beter keuses te maak met jou dieet. Carina Fourie, dieetkundige Kliek hier vir meer videos en artikels deur Carina.  

Dit wat in ons gedagtes aangaan beïnvloed ons gesondheid

  Ellenore Meyer, mediese dokter Kliek hier vir meer videos en artikels deur Ellenore.  

Hoekom is dieet moeilik?

Sukkel jy met ekstra rolletjies om die middel en bolyf? Dit kan ’n teken van ’n ernstige siektetoestand wees. Het jy al jou insulienvlak laat toets? Insulien is die hormoon...

[VIDEO] 10 Redes hoekom diëte misluk

  Laetitia Dee, Redakteur, Nuwe Jy Kliek hier vir meer videos en artikels deur Laetitia.  

Die voordele van afskilfering

Janine se video oor die voordele wat afskilfering inhou. Janine Janse van Rensburg, somatoloog Kliek hier vir meer videos en artikels deur Janine.  

Dehidrasie

Karien se video oor dehidrasie, die veltoestand wat die meeste misverstaan word. Karien Henrico, somatoloog Kliek hier vir meer videos en artikels deur Karien.  

Hoe moet ek vir my borste sorg?

Borsversorging is nie net vir nuwe ma’s nodig nie. Dit behels ook meer as ’n gereelde besoek aan jou ginekoloog. Perfekte, ferm borste is wat vroue begeer. Ongelukkig eis swangerskap,...
- Advertisement -
Oasis
Filorga
Oasis
Filorga

Bekendes

111,977AanhangersLike
14,420VolgelingeVolg
10,262VolgelingeVolg
2,369IntekenaarsTeken aan
Oasis
Filorga