FINESSE plus

Hierdie maand in FINESSE!

sept_fin.jpg
VOORBLAD
Donnalee - Dis waarom sy glimlag...
EEN-TOT-EEN
“Op 24 het ek die eerste keer my stem gehoor”
MY STORIE
Ons het alles verloor! Gretha Wiid vertel
’N NUWE JY
Dis lente! Pak só jou huis reg
JY+GELOOF
As negatiewe gedagtes jou geloof steel
lyn_3.png

FINESSE PLUS bied jou nóg meer ...

DONNALEE ROBERTS
Donnalee Roberts se styl verklap ’n ander kant van haar persoonlikheid. In hierdie video vertel sy hoekom hierdie asemrowende ontwerpe haar roer.
voelgoed.co.za/donnalee
VICKI FOURIE
In 2009 is Vicki Fourie as Mej. Dowe Suid-Afrika gekroon. Sy wys ons hoe sy met haar kitaarlesse vorder, al is dit nou eers ’n jaar dat sy kan hoor..
voelgoed.co.za/vicki
donnalee_r.png fourie_vicki.png
GRETHA WIID
Gretha Wiid vertel ons dat jy nie net vir jou man moet bid nie, maar hom ook moet salf. Hier verduidelik sy hoe ons dit kan doen.
voelgoed.co.za/gretha-video
TIPS VIR REGPAK
Jy sal nie glo hoe hierdie vyf items jou huis netjieser sal maak nie. Die beste van alles is dat jy dit reeds besit.
voelgoed.co.za/tips-vir-regpak
greaths.png organi.png
lyn_3.png

Teken in op FINESSE

                       DIGITALE UITGAWEdigitale_uitgawe.pngSlegs R120 vir 12 uitgawes. Spaar 50%.            GEDRUKTE UITGAWEgedrukte_uitgawe.pngTeken in op die gedrukte tydskrif en betaal net R25 per uitgawe.                    

lyn_3.png

 

Deel/Stuur
sign up bonus for blackjack us online casinos sign up bonuses play slots machines online play online slot casinos http://asb.cgiar.org/Gen2/about_us/mastercard-casinos.html casino accepting mastercard http://asb.cgiar.org/ reputable online casinos casino slot machine download online casino slots