Ontvang daaglikse gratis dagstukkies

dagstukkies

Vroue wat Glo se kort, aanlyn-dagstukkies is spesiaal ontwerp vir vroue wat nuwe moed op ’n moeilike dag wil skep.

As jy nie versigtig is nie, kan jy so oorweldig word deur die druk van die lewe dat jy nie meer van God bewus is nie.

KIES ’N DAGSTUKKIE WAT BY JOU PAS

Of jy enkellopend of ’n werkende vrou is – dié dagstukkies kan die keerpunt in jou dag bring, of jou deurentyd naby aan God hou. Jy kan ook kies uit dagstukkies deur skrywers soos Andries Enslin, Isak Burger, Liesel Krause-Wiid of Nina Smit met temas wat jou persoonlike en geloofslewe inspireer.

GRATIS, MAKLIK BEKOMBARE DAGSTUKKIES

Jy het waarskynlik dagstukkieboeke, maar nou is dit baie makliker op jou rekenaar of slimfoon! Jy kan van Maandag tot Vrydag jou aanlyn-dagstukkie lees en dit sommer as ’n gunsteling merk sodat jy dit volgende keer maklik kan opspoor. Bring tyd saam met God deur by die huis, die werk of selfs terwyl jy in ’n ry staan en wag en skep moed vir die res van jou dag!
 

100 Gelukkige lesers kry die Finesse voelgoedboekie oor Hoop gratis.

Vul jou besonderhede onder in en kliek op die STUUR knoppie.