Eg is Mooi-spogtee

SATERDAG 16 SEPTEMBER - MONTE DE DIOS, PRETORIA

Die Eg is Mooi-spogtee is ’n glansoggend waar jy saam met ons inspirasie-vroue kan vier – dié vroue wat hulle nie deur ’n gebrek laat onderkry nie en bewonder word vir wie hulle is.

Dié geleentheid vind plaas op Saterdag 16 September by Monte de Dios in Pretoria. Daar is ook ’n fondsinsameling ten bate van liefdadigheid.

As gas by hierdie spoggeleentheid kry jy die kans om bekende vroue te ontmoet. Jana, Martelize en Wilma deel hulle stories met die gaste en word saam met ander vroue vereer vir hulle inspirasie. Mathys Roets is die gaskunstenaar en Theunis Nel tree as seremoniemeester op.

Kaartjies vir die Eg is Mooi-spogtee kos R375 p.p. Die eerste 100 besprekings kry Hannon se boek, Maklik Mooi gratis.

KLIEK HIER om te bespreek

lyn_3.png

Wie tree almal op?

MARTELIZE BRINK
MARTELIZE BRINK
WILMA VAN DER BIJL
WILMA VAN DER BIJL
JANA DU PLESSIS
JANA DU PLESSIS
 
MATHYS ROETS

MATHYS ROETS
   

lyn_3.png

DATUM: Saterdag 16 September 2017
PLEK: Monte de Dios in Pretoria
KOSTE: R375 p.p.

Bespreek nou

Die eerste 100 besprekings kry Hannon se boek, Maklik Mooi gratis.

KLIEK HIER om te bespreek.

 

In samewerking met RSG

IFM Radio Kompas Gemeente

 

Website Security Test