FINESSE-plus

Hierdie maand in FINESSE!

VOORBLAD
Christi Panagio - "My kinders gee my vlerke om te leef"  
EEN-TOT-EEN
Voelgoed-doengoed Vrou 2015 - Dis waarom Je-ani verdien om te wen!  
MY STORIE
Frank Rautenbach - "Hollywood het my geloof getoets"  
AKTUEEL
Hier is jou deurbraak! Weet wie jy is en wat jy wil hê.  
KENNER
Gretha Wiid: Wat as jou man die koue een is?  

 
lyn_3.png

FINESSE PLUS bied jou nóg meer ...

CHRISTI PANAGIO
Christi Panagio is betrokke by KIN Culture, ’n geloofsorganisasie wat aan weeskinders ’n toekoms gee. Lees hier wat sy vertel.
voelgoed.co.za/christi-panagio
VOELGOED-DOENGOED VROUE
By FINESSE se spogtee gee ons erkenning aan dinamiese vroue in ons samelewing. Kyk na agter-die-skerms-materiaal.
voelgoed.co.za/voelgoed-doengoed-vroue

SUKSES SONDER KWALIFIKASIES
Slim mense is nie noodwendig dié wat sukses behaal nie. Dr. Rina de Klerk vertel hoe jy sonder formele kwalifikasies suksesvol kan wees.
voelgoed.co.za/sukses-sonder-kwalifikasie

 
 

 
lyn_3.png

Teken in op FINESSE

   DIGITALE UITGAWEBetaal slegs R18 vir 12 digitale uitgawes wat jy enige tyd, enige plek kan lees. Plus, kry al 4 ons ander e-tydskrifte gratis!       GEDRUKTE UITGAWESlegs R24 per uitgawe vir jou gunstelingtydskrif as jy vir 12 maande inteken. PLUS kry 'n gratis boek.

 
lyn_3.png