FINESSE plus

Hierdie maand in FINESSE!

mei_finesse.jpg
VOORBLAD
Amore - Waarom ek nog nie getroud is nie
ONS IS 16!
Wen ’n ontwerpersring van
R50 000!
EEN-TOT-EEN
Thuli Madonsela - Die vrou wat teen Zuma opgestaan het
JY + GELOOF
"My ma se gebed red my lewe" sê Manie Jackson
WEN!
Ruk jou klerekas reg!

FINESSE PLUS bied jou nóg meer ...

WAT 'N MA MOET WEET
Heinz, Bobby en ander bekende Mr Rights se ma’s vertel wat belangrik is wanneer jy ’n seun grootmaak. Mammas soos Lindie Strydom praat ook saam.
THULI DEEL HAAR HEERLIKE RESEP
Thuli Madonsela se kinders is nie juis gaande oor haar kookvernuf nie. Tog maak sy ’n heerlike Curry Prawn. Beslis iets wat jy moet probeer!
heinz.jpg thuli.jpg
WEN 'N NUWE KLEREKAS
Een gelukkige leser kan dié Moedersdag haar klerekas aanvul met ’n R20  000 Rosella-geskenkbewys. Rosella-boetieks spesialiseer in elegante style vir vroue met kurwes.
WAT JY NIE VAN MANIE WEET NIE
Ons het vir Manie Jackson ’n paar vrae gevra om hom beter te leer ken. Hier is tien dinge wat jy nie van die sanger geweet het nie.
klerekas_0.jpg manie.jpg

Wil jy graag inteken?

DIGITALE UITGAWE
digitale_uitgawe_10.jpg Slegs R108 vir 12 maande. Spaar 50% op die normale prys van R18.
GEDRUKTE UITGAWE
gedrukte_uitgawe_11.jpg Slegs R192 vir 12 maande. Jy spaar 50% op die winkelprys van R32.
GRATIS KAARTJIE
kaartjie.png Teken in en gee die perfekte geskenk vir Moedersdag! + Ontvang 'n gratis kaartjie.

 

Deel/Stuur
sign up bonus for blackjack us online casinos sign up bonuses play slots machines online play online slot casinos http://asb.cgiar.org/Gen2/about_us/mastercard-casinos.html casino accepting mastercard http://asb.cgiar.org/ reputable online casinos casino slot machine download online casino slots