GELD kenner

  • Wouter Snyman

    Ek en jy het ’n goeie kans om baie oud te word, want talle mense leef vandag tot in hulle tagtigs. Begin sommer vandag om geld weg te sit vir mediese uitgawes vir eendag...

    lyn_3.png
  • Wouter Snyman

    Dit is ’n uitdaging om stygende pryse te absorbeer en jou begroting te laat klop. Gelukkig is daar maniere om jou geld beter te bestuur as dit broekskeur gaan.

    lyn_3.png
  • Wouter Snyman

    Ons almal ken die liedjie “Ek sou kon doen met ’n miljoen”. Ons sing dit saam, want ons stem saam. Gelukkig is daar maniere om ’n ekstra inkomste te verdien deur jou vaardighede in te span.

    lyn_3.png
  • Waarvoor het jy 'n passie? Wouter Snyman gee raad hoe jy ekstra geld kan maak.

    lyn_3.png
  • Wouter Snyman

    Versekering jaag jou waarskynlik maandeliks ’n klomp geld uit die sak. Dis egter nogtans belangrik om jou bates met die regte dekking én teen die regte prys te beskerm.

    lyn_3.png
  • Wouter Snyman

    Die versoeking is groot om jou kredietkaart vir alles en nog wat uit te haal, maar dis juis nou belangrik om dit nie te doen nie. Goeie geldgewoontes begin deur nie meer te spandeer as wat jy verdien nie.

    lyn_3.png
  • Die beste tyd om vir aftrede te begin spaar is in jou vroeë twintigs, maar sê nou ek het dit nie gedoen nie, is alles verlore as ek eers in my veertigs begin spaar?

    lyn_3.png
  • Wouter Snyman

    Die beste tyd om vir aftrede te begin spaar is in jou vroeë twintigs, maar sê nou ek het dit nie gedoen nie, is alles verlore as ek eers in my veertigs begin spaar?

    lyn_3.png
  • Wouter Snyman

    Dit is nie iets waaraan jy aldag wil dink nie, maar die realiteit is dat jou geldsake steeds hanteer moet word ná jou dood. Sonder ’n geldige testament verloor jy die reg en beheer daaroor.

    lyn_3.png
  • Wouter Snyman

    As jy wonder wat die maatinstrument is om uit te vind of jou finansies gesond is, bepaal jou netto batewaarde.

    lyn_3.png

Pages

Website Security Test