GELOOF kenner

  • As jy smag na nuwe lewe in jou huwelik, jou werk of jou geestelike lewe, nooi Sy Gees in jou lewe in. Sonder Hom bly die toekoms duister en kan jy maklik hopeloos voel.

    lyn_3.png
  • Liesel Krause-Wiid

    Betrap jy jouself dat jy wens jy was meer soos sy? So suksesvol, maer en fiks soos jou vriendin of kollega? Jy voel minderwaardig, maar meet jy dalk jou waarde aan wêreldse standaarde?

    lyn_3.png
  • liesel krause wiid

    Om jouself te vergewe en aan te beweeg is gewoonlik makliker gesê as gedaan. Liesel Krause-Wiid gesels oor vergifnis en God se genade.

    lyn_3.png
  • Liesel Krause Wiid

    As jou huweliksmaat jou aanhoudend slegsê, kan dit jou liefde vir hom stukkie vir stukkie laat sterf. As jy altyd die kinders bo jou man kies, smoor jy die liefdesvlam tussen julle.

    lyn_3.png
  • Liesel Krause-Wiid

    Jou verlede kan maklik soos kettings word wat jy saamsleep en wat jou gevange hou. Soms voel dit of jy nie vergifnis kan aanvaar nie. Hoe gooi ’n mens gister se bagasie af en gaan verder?

    lyn_3.png
  • Liesel Krause-Wiid

    Wanneer jy iets uit liefdeloosheid sê, dan skinder jy! As jy nie opreg is in die manier waarop jy nuus oor iemand oordra nie, is dit praatjies met kwade bedoelings. Skinder is soos om jou eie makkers in ’n oorlog aan te val.

    lyn_3.png
  • liesel krause wiid

    Dis maklik om mense lief te hê wat vir ons goed is. Dis nie so maklik om rugstekers, moordenaars en verkragters te vergewe nie, wat nog te sê liefhê...

    lyn_3.png
  • andries enslin

    Wat kan ek doen om elke dag bly te wees ten spyte van my omstandighede? Ek soek ’n resep vir ware geluk wat blywend is.

    lyn_3.png
  • andries enslin

    Ek vergelyk myself gedurig met ander. Dan wonder ek oor my doel op aarde en wens ek was geduldiger, mooier, slimmer, gelukkiger, meer suksesvol. Anders.

    lyn_3.png
  • andries enslin

    Dit voel soms asof my lewe nie sin het nie. Ek probeer uitvind wie ek regtig is. Niks maak my werklik gelukkig nie.

    lyn_3.png

Pages

Website Security Test