Bekendes

  • Elize Cawood en Wilson Dunster

    Praat, luister en vra tot jy verstaan, is ELIZE CAWOOD en WILSON DUNSTER se geheim vir kommunikasie. Só doen hulle dit al vir 38 jaar.

    lyn_3.png
  • Franco Smith

    Die spanning van onsekerheid kan paartjies uitmekaar laat dryf. Cheetah-afrigter Franco Smith en sy vrou, Tania, vertel hoe hulle mekaar ondersteun wanneer die toekoms nie voorspel kan word nie.

    lyn_3.png
  • Hykie Berg

    Al is jy hoe lief vir jou wederhelf, is daar maar altyd persoonlikheidsverskille in ’n huwelik. Melissa en Hykie Berg vertel hoe hulle mekaar akkommodeer.

    lyn_3.png
  • Jannie Putter

    Soms is dit klein dingetjies wat ’n huwelik van gewoon na gelukkig verander. Jannie en Tertia Putter deel hulle geheime na meer as twee dekades saam.

    lyn_3.png
  • Andries Vermeulen

    “Daar is niks soos humor om ’n verhouding weer hoop te gee nie,” meen komediant Andries Vermeulen. Hy en Rieta verklap hoe hulle die speelsheid in hulle huwelik aan die gang hou.

    lyn_3.png
  • Jakkie Louw

    In ’n verhouding ontstaan daar dikwels ’n “paartjie-identiteit”. Ongelukkig verloor mense hulleself in die proses. Jakkie en Anel Louw vertel hoe hulle die balans behou.

    lyn_3.png
  • Riaan van Rensburg

    Huishoudelike take is daardie goed wat niemand wil doen nie, maar wat tog gedoen moet word. Musikant Riaan van Rensburg en sy Christina doen dit so.

    lyn_3.png
  • André Venter

    Sonder ’n stewige fondament stort ’n gebou ineen. Oud-Romanz-lid André Venter en sy Alphia vertel hoe hulle hul huweliksgebou staande hou.

    lyn_3.png
  • Waldemar Schultz

    Is jy jou maat se grootste ondersteuner of laat jy sukses ongesiens verbygaan? Waldemar Schultz en Ira Blanckenberg vertel hoe hulle mekaar se prestasies vier.

    lyn_3.png
  • Lika Berning

    Aan die een kant is daar die kunstenaars. Die ander kant bestaan uit wetenskaplikes. Lika en Clyde Berning vertel hoe hulle hierdie twee families versoen.

    lyn_3.png

Pages