[VIDEO] Gretha Wiid: Hoe vertrou ek weer na 'n affair?

Gretha Wiid

Ek weet uit eie ondervinding dat twee mense wat regtig lief is vir mekaar, opreg jammer is en by die wortel van die probleem uitkom, ’n sterker huwelik kan hê as voor die buiteegtelike verhouding. Om by hierdie punt te kom, is daar ’n pad om te stap...

Kliek hier vir meer van Gretha Wiid se artikels en videos.

 

kommentaar (1)

  • jackie engelbrecht (kommentaar)

    'N PAD NA 'N AFFAIR IS NIE 'N MAKLIKE PAD OM TE STAP NIE MAAR WANNEER DAAR HOOP IS EN JULLE DIE PAD WAT JULLE STAP SAAM MET GOD STAP GAAN DIT DEFNITIEF HERSTEL EN NOG BETER HUWELIK HE AS WAT JY GEHAD HET. WANNEER JY TERUG KYK KAN JY AMPER JOU KOP TEEN 'N MUUR STAMP VAN HOE OP DEES AARDE HET JY GEDINK DIT WAT JY DOEN IS REG MAAR DAT WEER TOT DIE BESEF GEKOM DIT IS WANNEER JY ONDER UIT GOD SE HAND BEWEEG EN DIE VYAND PRESIES WEET WAT IS JOU SWAK PUNTE EN WAT JY WIL HOOR EN VOEL. MAAR GOD IS GROOT EN HY HET ELKEEN VAN ONS LIEF EN AL VOEL DIT NIE ALDAG SO NIE HY IS MET JOU HY BESKERM JOU WAAR JY OOK AL GAAN DRAAI NET TERUG NA HOM EN HY HERSTEL VOLKOME. STERKTE VIR ELKEEN WAT SO PADJIE STAP. DIE STAP TOT HERSTEL GEBEUR NIE OORNAG NIE DIT KAN TOT 4 - 5 JAAR VAT MAAR DIT IS DIE MOEITE WERD OM VAS TE STAAN EN NIE MOED TE VERLOOR NIE. WAT GOD SAAM GEVOEG HET SAL EN KAN NIEMAND WEGSKEUR NIE. MET AL MY LIEFDE BAIE STERKTE.

Lewer Kommentaar

To prevent automated spam submissions leave this field empty.