[VIDEO] Vat jou maat vir ’n emosionele checkup

Gretha Wiid,

Die meeste huweliksmaats wat sukkel om trauma te verwerk of aan depressie ly, spreek ’n terapeut of psigiater.

Tog onderskat mense dikwels die belangrikheid daarvan dat die ander maat óók iemand moet sien, want hulle is ook vasgevang in hulle eie frustrasies en gevoelens van onbekwaamheid.

 

 

kommentaar (0)

Lewer Kommentaar

To prevent automated spam submissions leave this field empty.