Reis saam na Italië in 2018

28 JUNIE – 9 JULIE 2018

Daar is min lande wat kuns, romanse en die bella vita (goeie lewe) so moeiteloos kan kombineer.

Die land van Michelangelo en Verdi, Prada en Pinocchio sal jou asem wegslaan. Van die manjifieke argitektuur en watertand disse tot die nuutste leerhandsak en glasjuwele. Dit maak nie saak wie jy is en waarvan jy hou nie – dis onmoontlik om nie smoorverlief te raak op die skatte wat Italië bied nie.

DIE HOOGTEPUNTE
Italie toerRome – sluit in St. Petrusbasiliek en die majestueuse Colosseum
Sorrento – gewilde vakansieoord
Assisi – die kerkvader, St. Franciskus se geboortedorp
Venesië – bootvaart na St. Markusplein en besoek die tradisionele glasblasery
Verona – Juliet se balkon en die indrukwekkende Romeinse arena
Italiaanse Mere – beeldskone natuurtonele en die Como-meer
Pisa – die Plein van Wonderwerke en die alombekende Skewe Toring
Florence – sluit in die katedraal en die Piazza della Signoria

WAT IS INGESLUIT?
Italie toer Vlugte & verblyf
Besoek 10 dorpe in 10 dae
9 buffet-ontbyte & 4 driegangaandetes
Jou Finesse t-hemp en gratis e-Finesse subskripsie
Sekere uitstappies, sakgeld, drankies, middagetes en 7 aandetes is uitgesluit.
Twee bekendes as toergidse!

lyn_3.png

PIETER EN LOTIE KOEN REIS SAAM

Pieter en Lotie KoenPieter Koen en sy vrou, Lotie, is dol oor reis en hulle kan nie wag om Italië saam met jou te ontdek nie.

Ons sien die meeste uit na die gondelvaart in Venesië en om regte, egte Italiaanse roomys te eet in Florence!

lyn_3.png

SPESIALE AANBOD

Beplan jou 2018 vakansie teen 2017 se prys, en spaar R1 500 as jy voor 31 Desember bespreek en betaal. Slegs R33 500p.p.* Net 40 plekke beskikbaar. Kontak Nicole van Trafalgar: 011 280 8440 of stuur ’n epos na group.enquiries@ttc.com
*Pryse is per persoon wat deel en is onderhewig aan verandering na aanleiding van die wisselkoers en vlugte.

 

Website Security Test