SELF kenner

  • Catherine van Heerden

    Jy sukkel om sekere take afgehandel te kry, want jy het eenvoudig nie lus om dit te doen nie. Hoe bly jy gemotiveerd om klaar te maak wat jy begin het?

    lyn_3.png
  • Catherine van Heerden

    Dis nou tyd om op te hou kla, van die bank af op te staan en jou lewe positief te draai. Met Catherine van Heerden se fantastiese raad kan jy ’n kopskuif maak.

    lyn_3.png
  • Catherine van Heerden

    Ai, die liewe stryd met die spieël! Dit kan jou beste vriend of jou mees ongenaakbare teenstander wees. Die gedagtes en gevoelens wat die prentjie wat na jou terugstaar in jou wakker maak, kan jou hart in stukkies laat breek.

    lyn_3.png
  • Catherine van Heerden

    Het jy ook al met die verkeerde voet en aan die verkeerde kant van die bed opgestaan? Nou ja, as jy van die begin af besluit om elke kant van die bed die “regte” kant te maak, begin jou dag sommer op ’n positiewe noot.

    lyn_3.png
  • Catherine van Heerden

    Dis maklik om hoogmoedig te raak oor ’n prestasie wat jy bereik het. Natuurlik mag jy trots wees op jouself, maar met ’n nederige hart. Catherine van Heerden vertel hoe jy dit kan doen.

    lyn_3.png
  • Catherine van Heerden

    Min dinge kan mens so ontstel soos ’n vriendskapsverhouding wat seergekry het. As jy die reëls van vriendskap verbreek, kan dit gebeur dat julle verhouding permanent skade ly of heeltemal verbrokkel. Indien jy die vriendskapsband wil herstel, sal jy moet regmaak wat stukkend is.

    lyn_3.png
  • Een ding staan soos ’n paal bo water, en dit is dat die lewe jou soms onkant betrap. Net as jy dink “I’ve got it all figured out”, steek ’n nuwe hindernis, of dalk ’n ou struikelblok, kop uit.

    lyn_3.png
  • catherine van heerden

    Die eise wat aan my gestel word as ma, vrou en werknemer raak my baas, veral so na die einde van die jaar se kant toe. Dit voel of die druk my gaan onderkry. Help!

    lyn_3.png
  • catherine van heerden

    Ek lees dit oral en weet nou al dat positiewe denke my lewe beter sal maak. Ek probeer regtig, maar as ek my weer kom kry, is ek negatief. Hoe verander ek dié patroon?

    lyn_3.png
  • catherine van heerden

    Partykeer word ek so kwaad dat ek net rooi sien! Dan kan ek nie helder dink nie. Het jy raad om my te help om my woede beter te beheer?

    lyn_3.png

Pages