[VIDEO] Leer en groei deur uitdagende en onbekende tye

Catherine van Heerden

Daar is een groot rede hoekom mense teen verandering skop, en dit is vrees. Ja, ons is bang vir wat ons gaan verloor, bang om uit ons gemaksone te beweeg, bang om beheer oor te gee, bang vir die onbekende en bang vir mislukking.

 

 

kommentaar (0)

Lewer Kommentaar

To prevent automated spam submissions leave this field empty.