[VIDEO] Ontdek wat jy goed kan doen, en gebruik dit

Catherine van Heerden

Sommige mense sukkel om hulle unieke gawes en talente te identifiseer, maar dit beteken nie hulle het niks ontvang nie.

Die eerste stap in die ontwikkeling van jou vermoëns en vaardighede is gesonde selfbewustheid en selfkennis, want dan kan jy met ’n doel en gefokus in die rigting van jou drome beweeg.

 

 

kommentaar (0)

Lewer Kommentaar

To prevent automated spam submissions leave this field empty.