Voelgoed stories

  • Hy was nie veronderstel om te lewe nie. Ook nie om ’n gewone skool by te woon nie. Maar Dean Horn het destyds in die broeikas al gewys dat hy nie sommer gaan lê nie.
    lyn_3.png