Kollageen-aanvullings en veroudering

Die liggaam se natuurlike kollageen-produksie verminder soos jy ouer word.

Dit is deel van jou liggaam se natuurlike verouderings proses. Teen die ouderdom van 40 kan jy al reeds tussen 40% en 50% van jou kollageen verloor het.

Karien Henrico, somatoloog
Kliek hier vir meer videos en artikels deur Karien.

SONTAL Bio-Aktiewe Kollageen is ’n voedings aanvulling wat jou liggaam help om kollageen vlakke te herbou en instand te hou. Kliek hier vir meer inligting.