Lees. Leer. Leef. Boekklub

Ek wou? Ek kon? Ek sou? Dis tyd vir Ek WIL! Ek KAN! Ek SAL!

Of jy nou oor geld, geloof, gesondheid, jou kind of jou huwelik bekommerd is, ons bring vir jou nuwe moontlikhede vir ’n ongelooflike jy. Boeke en e-boeke wat lank genoeg is om ’n onderwerp goed deur te trap, maar ook kort genoeg om binne ’n paar uur klaar te lees (luister).

Sluit aan by die Lees. Leer. Leef. Boekklub, en kry 6 boeke per jaar. Boonop kan jy kies of jy gedrukte boeke (R65, aflewering ingesluit) of e-boeke (R40) wil ontvang. (Jy ontvang jou eerste boek in Januarie 2017.)

Lidmaatskap is gratis en daar is geen aansluitingsfooi nie. Betaling vir jou boeke is per debietorder deur jou bankrekening. Jy kan jou lidmaatskap enige tyd kanselleer deur ons te kontak. Die eerste debietorder sal eers in Januarie 2017 afgaan.

lyn_3.png

My bankbesonderhede vir debietorder: (Eerste debietorder is in Januarie 2017 en daar sal net 6 debietorders wees vir 2017.)

Hiermee geen ek toestemming dat daar maandeliks ’n betaling vanaf FINESSE van my rekening af gaan. *Let asseblief daarop dat jou subskripsie aanlopend is en dat dit elke maand outomaties hernu word. (Daar mag moontlik ’n jaarlikse prysverhoging plaasvind waarvan jy vooraf in kennis gestel sal word.)
Website Security Test