Bybeldagboeke

  • Elke nuwe dag is soos ’n vrolike, bont geskenkpakkie – propvol beloftes van die Skepper.

    lyn_3.png
  • Elkeen het ’n week se dagstukkies geskryf met die sentrale tema: God se grootheid en goedheid.

    lyn_3.png
  • Smag jy na daardie vrede wat alle verstand te bowe gaan? Begeer jy groter geloof en ’n beter verhouding met God?

    lyn_3.png
  • Lees die unieke Bybel deur in 365 dae. Met groter kantlyne kan jy jou gedagtes en gevoelens elke dag neerskryf.

    lyn_3.png
  • Sielsgedagtes

    Wanneer jy so oorweldig word, hoor jy nie meer God se Stem nie. Sonder hierdie konneksie met jou Skepper, voel ’n mens alleen en sonder hoop, toegegooi met probleme en frustrasies.

    lyn_3.png
  • Om alleen te wees beteken nie dat daar iets fout is met jou nie, dat jy iets verkeerd in die lewe gedoen het nie, dat jy nie goed genoeg is nie.

    lyn_3.png
  • God se arms om jou

    As vrou het jy ’n spesiale roeping. Jy is hier om jou familie en vriende lief te hê, jou werk  te verrig en die wêreld mooier te maak soos net jy dit kan doen.

    lyn_3.png
  • Die Woord elke dag Bybel

    Wou jy nog altyd die Nuwe Testament deurlees en verstaan? Lees in een jaar deur die Evangelies en Briewe.

    lyn_3.png
  • dzsdasdasd sfsdfsdfsdf fsdfsdfsdfsfsd

    lyn_3.png