Die Joernaal-Bybel vir vroue

In die Woord leer jy God se hart ken en hoor jy hoe Hy graag wil hê jy moet leef.

Maar om Hom toe te laat om dit te doen, moet jy tyd maak sodat Hy met jou kan praat.

Jy kan die Nuwe Testament van voor tot agter deurlees in 365 dae!

Dié Bybelvertaling is spesiaal deur Hennie Stander, Stephan Joubert en Jan van der Watt gedoen en aangepas, in ’n taal wat met vroue se harte praat.

Dit is eenvoudig geskryf sodat dit lekker lees en die boodskap maklik en duidelik oorgedra word.

Wat hierdie Bybel verder uniek maak, is die groter kantlyne waarin jy jou gedagtes en gevoelens kan neerskryf.

By elke dag is daar ’n kreatiewe vraag of opdrag deur Susan Coetzer, wat help om die gedeelte wat jy gelees het, op jou lewe van toepassing te maak.

Gebruik die joernaalruimte onder meer vir ...

  • • Doen-dinge om jou geloof uit te leef
  • • ’n Gebedslysie vir wie en waarvoor jy wil bid
  • • Lysies van dinge om voor dankie te sê
  • • ’n Kans om sommer net te teken of te doodle.

 

Die Joernaal-Bybel vir vroue

Ons prys: R190.00
Promosie Prys: R95.00

SPAAR 50%.

Aanbod geldig tot 30 Oktober 2016.

lees_meer_1.png

 

 

kommentaar (0)

Lewer Kommentaar

To prevent automated spam submissions leave this field empty.