Bekendes

  • Heléne Lombard

    Vir Heléne Lombard is die hoofsaak om ’n gesonde leefstyl te volg, en dit beteken gereelde oefening en gesonde kos.

    lyn_3.png
  • Brumilda van Rensburg

    Brümilda van Rensburg, koningin van Afrikaanse televisie en tans te sien as Jana du Preez in Binnelanders, is op 60 net so viets en gesond soos altyd.

    lyn_3.png
  • ’n Ligte vel is ’n tameletjie. In baie gevalle is dit sensitief, jy brand seer sonder om bruin te word en onderlaag is ’n groot gesukkel! Desiré Gardner gee raad.

    lyn_3.png
  • Erica Wessels

    Erica Wessels, wat in die film My Father’s War te sien is, sê sy het gesond leer eet deur bewus te word van wat en hoeveel haar liggaam regtig nodig het.

    lyn_3.png
  • Melissa Bam

    Partymaal voel ’n mens net lam en tam – of dit nou van min slaap of harde werk is. Melissa Bam sê jy kan nie toelaat dat jou gesig dit wys nie.

    lyn_3.png
  • Anel Alexander

    Anel Alexander, wie se bekroonde fliek Sink tans op DVD beskikbaar is, is lief vir gesonde organiese kos, maar ontsê haarself nie lekkernye nie.

    lyn_3.png
  • Annie Malan

    Dit is baie maklik om verskonings uit te dink om nie te oefen nie, maar kan jy dit werklik bekostig? Annie Malan vertel hoe sy aanhou oefen.

    lyn_3.png
  • Barbara-Marié Immelman

    Barbara-Marié Immelman het met haar eerste swangerskap agtergekom sy begin pigmentasiekolle kry. Sy was glad nie beïndruk nie!

    lyn_3.png
  • Juanita de Villiers

    Die aktrise Juanita de Villiers is vandeesmaand op die silwerdoek te sien as ’n speurder in die riller Die ontwaking. Hier deel sy haar haar wenke.

    lyn_3.png
  • Elsje Slabbert

    Villa Rosa kom vandeesmaand tot ’n einde. Sepie-aktrise Elsje Slabbert gaan nie laat slaplê nie. Sy vertel hoe sy haar voorkoms met spotgoedkoop selfdoenbehandelings onderhou.

    lyn_3.png

Pages