Gesondheid

  • Kan die inneem van ekstra vitamiene gesondheid waarborg? Maak seker jy gebruik nie vitamiene as ’n verskoning vir ongesonde leefstylkeuses nie.

    lyn_3.png
  • Bloedtoetse en X-strale is nie die enigste bronne van inligting oor jou lyf nie. Jy kan baie wys word deur op te let na die tekens wat jou liggaam gee.

    lyn_3.png
  • gewig verloor

    Jy eet volgens jou dieet teen die yskas, maar die skaal wil nie sak nie. Dit maak jou so moedeloos, jy eet sommer ’n hele pak ryskoekies op, want “dit maak mos nie vet nie”.

    lyn_3.png
  • energie

    Voel jy gedurig afgemat, ten spyte van genoeg slaap? Vind uit of dit bloot slegte gewoontes of iets meer ernstig is wat jou energie knou.

    lyn_3.png
  • oefening

    Jou brein is net so deel van jou liggaam soos jou hart. Al twee sal baat vind daarby as jy gereeld in beweging kom, oftewel oefen.

    lyn_3.png
  • geheue

    Dis nooit te laat om gesonde gewoontes te kweek wat jou geheue teen agteruitgang beskerm en jou verstand skerp hou nie. Dit kan reeds binne maande resultate lewer.

    lyn_3.png
  • Wanneer dit by gesondheid kom, staan “goeie gehoor” en ons ore, dikwels agter in die ry. Tog kla mense gereeld oor irritasies en simptome wat eintlik gehoor-verwant is.

    lyn_3.png
  • metabolisme

    Daar is maklike, praktiese dinge wat jy daagliks kan doen om jou metabolisme te versnel en só die kilo’s makliker weg te hou.

    lyn_3.png
  • Kan jy nee sê vir versoekings? Baie van ons dink ons kan nie en pak dan die skuld op die feit dat ons geen selfbeheersing of wilskrag het nie.

    lyn_3.png
  • hormone en pille

    Jy probeer ernstig om gewig te verloor, maar dit werk nie. Is daar moontlik ’n mediese rede hoekom jy so sukkel?

    lyn_3.png

Pages