OUERSKAP kenner

  • Hettie Brittz

    Niemand wil doelbewus hulle kinders mislei of die waarheid van hulle af weghou nie. Hoeveel detail moet jy dan vir jou kinders vertel as dit gaan oor moeilike sake soos egskeiding, ontrouheid of verslawing?

    lyn_3.png
  • Hettie Brittz

    Partykeer is dit ’n keuse en ander kere ’n noodsaaklikheid dat jou kinders ’n kamer deel omdat daar eenvoudig nie ’n kamer vir elke kind is nie. Verskillende reëls vir verskillende ouderdomme wat ’n kamer deel, is wel nodig, veral roetines soos bad- en slaaptyd.

    lyn_3.png
  • Hettie Brittz

    As jou kind begin skop, skree en slaan ná ’n lang en besige dag is hy waarskynlik nie bloot stout of ongeskik nie. Miskien is alles net te hard. Te naby. Te vinnig. Te veel...

    lyn_3.png
  • Hettie Brittz

    Is jou kind permanent doenig op sy foon? Dit is nou wel ’n digitale era waarin ons leef, maar dit is steeds nodig vir kinders (van kleuters tot 18-jariges) om basiese kommunikasietegnieke toe te pas.

    lyn_3.png
  • Hettie Brittz

    Dit is normaal vir boeties en sussies ongeag hulle ouderdom om kort-kort oor iets te stry. Konflikhantering is immers iets waarmee die gemiddelde grootmens ook sukkel, of hoe?

    lyn_3.png
  • Hettie Brittz

    Oupas en oumas is wonderlik, maar partykeer voel dit vir my hulle het te veel bederf en my werk as ouer moeilik gemaak. Wat mag hulle doen en wat nie?

    lyn_3.png
  • hetie brittz

    Die druk op my kind om op skool te presteer word al hoe erger. Wat kan ek doen om haar te help om die stres en eise wat aan haar gestel word te hanteer?

    lyn_3.png
  • hettie brittz

    My kind is getraumatiseer nadat ons onlangs verhuis het. Is daar algemene tekens van emosionele spanning waarna ek moet oplet? Hoe help ek my kind om sy vrese en onsekerheid te verwerk?

    lyn_3.png
  • hettie brittz

    Help! Ek het ’n monster in die huis! Hoe kan ek my tienerseun beter verstaan? En wat kan ek doen om te keer dat hy oor alles in opstand kom?

    lyn_3.png
  • hettie britzz

    My kind en sy juffrou stamp gedurig kop. Dit is so erg dat hy nie wil skool toe gaan nie. Hoe hanteer ek die situasie op die regte manier vir my kind se eie beswil?

    lyn_3.png

Pages

Website Security Test