Vrydag, Julie 19, 2019

Oulike Ma

Beskerm jou kind teen kuberboelies

Boelies is nie meer net op die speelgrond nie. Hulle is nou op kinders se selfone en gaan oral saam. Raak só van hulle ontslae. As jy hoor hoeveel jongmense...

[DIGITALE OUERSKAP VIDEO] Hoe kan jy weet of jy en jou...

  Kliek hier vir meer digitale ouerskap met Rianette Leibowitz.  

’n Betrokke pa het gelukkige kinders

Dis deels die feit dat ’n pa “anders” is wat kinders help om alle kante van hulle menswees te ontwikkel. Maar hy moet dáár wees. Navorsing toon dat ’n pa...

[Inspirasiestasie VIDEO] Mamma’s en selfsorg

Suzanne se video oor mammas en selfsorg. Lizanne en Suzanne, Die Naguilklub Kliek voelgoed.co.za/naguilklub vir meer videos en artikels.    

[DIGITALE OUERSKAP VIDEO] Het jy geweet dat geen App regtig verniet...

  Kliek hier vir meer digitale ouerskap met Rianette Leibowitz.  

Durf ek werk?

Skuldgevoelens word ’n refleksreaksie. Dis asof dit mammas laat ‘bond’ – om minder alleen te voel – maar dit kan jou aftrek as jy nie paraat is nie. Hier is...

[DIGITALE OUERSKAP VIDEO] Met wie gesels hulle aanlyn?

Jy weet met wie jou kinders maats is by die skool, maar weet jy ook met wie hulle so lekker op die internet kuier? Kliek hier vir meer digitale ouerskap...

Verstaan hoe jou kind dink

Jou kinders word in dieselfde omgewing groot, aan dieselfde dinge blootgestel en deur dieselfde ouers opgevoed. Waarom verskil hulle dan soos dag en nag? Julle oudste is miskien ’n ware...

Met wie gesels hulle aanlyn?

Jy weet met wie jou kinders maats is by die skool, maar weet jy ook met wie hulle so lekker op die internet kuier? Dit gebeur gewoonlik heel onskuldig. Daardie...

Het jou gesin ’n digitale grondwet?

Net soos ons vir ons kinders die regte maniere vir elke situasie leer, moet ons hulle ook leer wat aanvaarbare, veilige gedrag in die kuberruim is. Dit is moontlik die...
Oasis
Filorga

Bekendes

Mentorklas