Artikels

  • Baie ouers sukkel om hulle kinders te laat ontwikkel soos die kind wil, in plaas van soos die ouer wil. Die balans tussen dissipline en die kind se vryheid om te ontwikkel is nie aldag maklik nie.

    lyn_3.png
  • vryheid

    Elke kind, of dit nou ’n kleuter of ’n tiener is, smag na vryheid. Maar hoe weet jy wat om wanneer toe te laat?

    lyn_3.png
  • Lizanne du Plessis

    Lizanne du Plessis wou die beste ma in die wêreld wees tot sy besef het sy gaan haar superheldstatus vroeër eerder as later verloor.

    lyn_3.png
  • slim kind

    Die geheim lê daarin om ʼn veilige omgewing te skep waarin ʼn slim kind bereid is om te waag. Om te sê: “Dis hoe ek dink,” al is dit verkeerd. Eers dan kan jy vinnige, soepel, oorspronklike en nuwe denke stimuleer.

    lyn_3.png
  • groepsdruk

    Alle ouers vrees dat hulle kinders onder groepsdruk sal swig. Laat hulle voel dat hulle in die gesin tel, en die stryd is halfpad gewen.

    lyn_3.png
  • foute

    Jy en skuldgevoelens oor jou kinders is dalk al ou vriende. Wees gerus, selfs mense met baie kennis oor kinderopvoeding maak soms ’n blaps.

    lyn_3.png
  • skool kinders

    Die leefwêreld van ons kinders verskil drasties van die manier waarop ons grootgeword het. So ook die stelsel waarin ons kinders skoolgaan.

    lyn_3.png
  • kind se breinkrag

    Soveel keer kyk ons na ’n kind en weet dat hy nie volgens sy potensiaal presteer nie. Deur net ’n bietjie meer te weet oor die neurologiese bedrading van sy brein, kan jy hom help om sy sterkpunte optimaal te gebruik.

    lyn_3.png
  • Om te waag is om te groei. Dit kan egter gevaarlik wees om risiko’s te loop. Hoe leer jy jou kind om gesonde kanse te waag?

    lyn_3.png
  • hegte band met jou kind

    As jou kinders groter word, beweeg hulle ’n bietjie verder weg van jou. Hoe sorg jy dat daar ’n stewige band van liefde tussen julle bly?

    lyn_3.png

Pages