[VIDEO] Hoeveel vertel jy vir die kinders?

Hettie Brittz

Niemand wil doelbewus hulle kinders mislei of die waarheid van hulle af weghou nie. Hoeveel detail moet jy dan vir jou kinders vertel as dit gaan oor moeilike sake soos egskeiding, ontrouheid of verslawing?

 

kommentaar (0)

Lewer Kommentaar

To prevent automated spam submissions leave this field empty.