[VIDEO] Laat jou kind weet hy is een uit ’n miljoen!

Hettie Brittz

Ouers dink dikwels ’n kind met ’n gesonde selfbeeld blink uit op alle terreine, en is slim, mooi en sterk.

Eintlik is ’n goeie selfbeeld die vermoë om voor die spieël te staan en te kan sê: “Ek weet wie ek is, en verstaan myself. Ek hou van myself.”

Kliek hier vir meer ouerskap artikels en videos deur Hettie Brittz.

 

 

kommentaar (0)

Lewer Kommentaar

To prevent automated spam submissions leave this field empty.