[VIDEO] Wees simpatiek oor nagmerries en nagvrese

Van ongeveer die ouderdom van vier jaar begin kinders nagmerries kry. Nagmerries wat deel is van normale slaap en nie verband hou met enige spesifieke emosionele probleem nie, kan aanhou tot jou kind agt is.

 

kommentaar (0)

Lewer Kommentaar

To prevent automated spam submissions leave this field empty.