Projekte

  • Vroue se geloofstories is kragtig. Vertel joune en inspireer ander vroue, vra Natasha Joubert, Alta Strauss, Clarice Pieterse en ander.

    lyn_3.png
  • Finesse vier vanjaar vroue met gestremdhede, van verlore ledemate tot ’n mastektomie!

    lyn_3.png
  • Ons lewens draai om selfone en die internet. Daar is ’n app vir elke behoefte! Met die regte app kan jy amper enigiets doen net daar waar jy is.

    lyn_3.png
  • Finesse se Vroue Wat Glo Tydskrifboek bied jou al die inhoud om jou gees te detoks en weer op die regte dinge te leer fokus, met ’n luukse volkleurontwerp!

    lyn_3.png
  • Meisies kan ’n verskil maak. Die Finesse 4:12 Meisie met ambassadeur Janine Truter wil jou bemagtig om jou plek nou al vol te staan.

    lyn_3.png
  • Een-een is vroue ongelooflik, maar saam kan hulle berge versit. Saam met Lukas Korff (wêreldrekordhouer) daag Lindie Strydom en ander bekendes jou uit om jou grootste prestasie nóg te bereik!

    lyn_3.png
  • Liesel Krause-Wiid se app vir jou slimfoon, Eerste5, is spesifiek ontwerp om vroue te help om stiltetyd ’n prioriteit te maak.

    lyn_3.png
  • dagstukkies

    Vroue wat Glo se kort, aanlyn-dagstukkies is spesiaal ontwerp vir vroue wat nuwe moed op ’n moeilike dag wil skep.

    lyn_3.png
  • WhatsApp is deel van ons almal se lewe en maak kommunikasie tog so maklik. Welkom op nóg ’n platform vir Finesse-tydskrif!

    lyn_3.png
  • Of jy nou vyf kilogram of 20 wil verloor, jy kan! ’n Span spesialiste staan gereed om jou te help om weer goed te voel en fantasties te lyk.

    lyn_3.png

Pages

Website Security Test