Stephanie Baartman sê: “Die lewe verras my elke keer…”

Geloofstorie: Stephanie Baartman se lewe is vol verrassings en vir elke een, goed en sleg, is daar ’n lewensles.