Behaal sukses sonder kwalifikasies

Slim mense is nie noodwendig dié wat sukses behaal nie. Dr. Rina de Klerk, 'n kenner van emosionele intelligensie, vertel hoe jy sonder kwalifikasies suksesvol kan wees.

 

kommentaar (1)

  • rkltype@telkomsa.net

    Ja, fantasties om kort video te kan kyk. Heeldag is ons gekonfronteer met lang gesprekke en opdragte. Hierdie antwoord is kort en kragtig en feitlik. Ek het nie kursus nodig om haar te verstaan nie en kan dadelik gaan doen wat sy voorstel en die videos kan regtig help. Hou so aan. Dankie

Lewer Kommentaar

To prevent automated spam submissions leave this field empty.
Website Security Test