Blogger - Thomas Dreyer

Blogger - Thomas Dreyer's picture

Thomas Dreyer is in Benoni gebore en het groot geword in die Noordwes-provinsie. Hy het sy teologiese graad aan die Suid-Afrikaanse Teologiese Kweekskool (SATS) voltooi en as onderwyser by UNISA studeer. Thomas het sendingwerk gedoen en is tans 'n instrukteur by die departement van hoër onderwys. Hy is 'n blogger, getroud, het een dogter en woon tans in Pretoria. Thomas is 'n lidmaat van Lewende Woord Gemeente waar hy ook as 'n selgroepleier dien.

Geskiedenis

Blog
Sien nuutste bloginskrywings
Lid vir
1 jaar 1 maand
Website Security Test