[VIDEO] Caroline-Grace Brüssow gesels oor hoe sy kritiek hanteer

1016

Kritiek is onvermydelik. Caroline-Grace Brüssow ken dit goed, en gesels openhartig oor die regte en verkeerde manier om dit te hanteer.