[VIDEO] Daar is rustigheid in die gejaag

774

Baie mense voel moeg en oorlaai, met onrustigheid in hulle binneste.

Die rede is waarskynlik die gesukkel om af te skakel. Ons is die “altyd aan”-generasie. Ons slimfone gaan selfs saam gimnasium, badkamer en bed toe!

Liesel Krause-Wiid, predikant

Kliek hier vir meer videos en artikels van Liesel.