[VIDEO] Die enigste manier om te verander is om die eie ek te kruisig

1983

Paulus sê ons gees is gedurig in stryd met God se Gees binne ons. Die enigste manier om te verander is om die eie ek te kruisig en die beheer aan Hom oor te gee.

Liesel Krause-Wiid, predikant

Kliek hier vir meer videos en artikels van Liesel.