[VIDEO] Elsje Neethling deel wat sy oor selfvertroue geleer het

764

Sy is ’n Springbok-branderplankryer, skryf boeke, gee kunsterapie. Breinkanker en ’n rolstoel kon Elsje Neethling nie onderkry nie. Waar kom haar selfvertroue vandaan?