[VIDEO] Heelword na seer

494

Die mooiste ding op aarde is om op te staan as jy geval het.

Selfs al bly dinge om jou donker, lê die skoonheid daarin om jou pyn en hartseer te oorwin. Die enigste manier om gesond te word is om deur jou seer te werk.

Liesel Krause-Wiid, predikant

Kliek hier vir meer videos en artikels van Liesel.