[VIDEO] Hoe versterk familiegebruike en -tradisies gesinsbande?

1394

Zantie Swanepoel glo dat gebruike en tradisies saamgestelde gesinne ’n unieke identiteit gee. Dis ook ’n manier om gesinsbande te versterk.