[VIDEO] Jou lyf praat sy eie taal

928

Lyftaal praat meestal harder as woorde. Kyk na wat Jannie Putter sê oor hoe om jou liggaamstaal positief te bestuur.

Jannie Putter, mentor en motiveringspreker

Kliek hier vir meer videos en artikels deur Jannie.