[VIDEO] Moenie jouself met gister se kettings boei nie

782

Ongeag wat gebeur het, vergifnis is moontlik.

Vergifnis beteken nie noodwendig dat die huwelik die seer sal oorleef en sal herstel nie.

As ons egter kies om te veg vir ons verbond, gehoorsaam te wees en te begin by die groter plan vir ons lewe en dié van ons huweliksmaat, en baie hard werk om weer vertroue te wen en respek te verdien, is die uiteinde dalk net ’n wonderwerk!

Gretha Wiid, huwelikskenner

Kliek hier vir meer videos en artikels deur Gretha.