[VIDEO] Praat minder, luister meer

1335

Ons manier van luister laat veel te wense oor.

Die meeste mense hoor nie regtig wat ander sê nie, want ons hoor net ons eie gedagtes. Ons moet oefen om te praat én om te luister, want dít is die vaardighede wat in ’n gesonde verhouding nodig is.

Jannie Putter, mentor en motiveringspreker

Kliek hier vir meer videos en artikels deur Jannie.