[VIDEO] Wanneer jou kinders verskil

570

Net soos elke potjie sy eie deksel het wat presies pas, so moet ouers elke kind anders benader, hanteer en dissiplineer.

Lizanne du Plessis, ouerskapkenner

Kliek hier vir meer videos en artikels deur Lizanne.