Hennie Stander

  • Ek dink nie 'n mens kan vandag anders as om oor die biddag van die afgelope naweek te gesels nie.

    lyn_3.png
  • Nog ʼn nuwe planeet is ontdek. Hierdie planeet (KELT-11b) is 320 ligjare weg van ons – dis sommer 'n hele entjie!

    lyn_3.png
  • Dr Sandberg van Oxford Universiteit sê dat dit een van die dae moontlik behoort te wees om ‘n doepa te vervaardig wat kan maak dat iemand vir jou lief word.

    lyn_3.png
  • Dit is die banieropskrif van ‘n Engelse koerant wat ek vanoggend op die lamppale sien pryk: “Stop walking, start talking”.

    lyn_3.png
  • Sondag het ons die opstanding van Jesus gevier. Dit is die heel belangrikste feesdag in die Christelike kerklike jaar. Die opstanding van Jesus vorm die grondslag van ons geloof.

    lyn_3.png
  • Môre is dit Goeie Vrydag. Hoe kan ons so ‘n dag “goed” noem wanneer dit die herdenking is van die dag toe bose mense die Seun van God aan 'n kruis vasgespyker het?!

    lyn_3.png
  • Ons het vandag die kruis van Jesus geromantiseer.  Dit hou nie meer vir ons die verskrikking in wat dit vir die antieke mens ingehou het nie

    lyn_3.png
  • Oral in die land gaan stemme op wat vra dat Zuma moet loop. Baie van die stemme is selfs van hooggeplaastes in die ANC.

    lyn_3.png
  • Ons almal het ervaring van teleurstellings. Dit bly sleg. Sommige van die teleurstellings laat ‘n mens voel of dit die einde van die wêreld is. Jy dink dat jy nooit weer sal kan opstaan nie.

    lyn_3.png
  • Die leierskorps van die ANC is alweer besig om hulle rondom die president  te skaar en hom te beskerm terwyl hulle baie goed weet hoeveel skade hy aan die land doen.

    lyn_3.png

Pages