Lees ARTIKELS

  • plan

    Soms voel dit asof jy vasgevang is in jou probleme, sonder enige uitkoms. Gelukkig werk alle omstandighede saam om aan jou karakter te skaaf.

    lyn_3.png
  • Om oor iets bekommerd te wees is nie die probleem nie. Die plek wat bekommernis in jou lewe inneem is die regte sondebok.

    lyn_3.png
  • Hulle sê ’n mens se kinders is nes jy, net erger. As Atalia soos haar ma was, maar erger, kón haar lewe nie ’n mooi verhaal wees nie...

    lyn_3.png
  • tyd

    Is jy sonde se baas of is sonde jou baas? Ja, selfs Christene kan die pad erg byster raak, maar dit is nooit te laat om oor te begin nie.

    lyn_3.png
  • Adri Williams samel miljoene rande in vir boere in nood, verloor die gebruik van haar arm tydens ’n ongeluk, maar prys God midde-in die storm!

    lyn_3.png
  • Om God regtig te beleef vir wie Hy is en om sy stem te hoor, is een van die wonderlikste ervarings van ’n mens se lewe. Dis lewensveranderend.

    lyn_3.png
  • Carmin Olwage

    Niemand wat die borrelende Carmin Olwage (21) ontmoet, sal ooit dink dat sy as tweejarige dogtertjie ses weke lank om haar lewe moes veg nie. Sedertdien lééf hierdie fotograaf, haar- en grimeerkunstenaar, aktrise en sangeres die lewe voluit!

    lyn_3.png
  • Jesus was volmaak, al was Hy mens. Niemand anders het ooit vir ons só kom demonstreer presies hoe ’n modellewe lyk nie, sê Andries Enslin.

    lyn_3.png
  • Dit gebeur van tyd tot tyd dat ’n mens nie meer weet wie jy is nie. Jy is nie seker wie jy in die situasie moet wees nie en niks voel reg nie.

    lyn_3.png
  • Janine van Niekerk

    “Elke sekonde sonder die Here is betekenisloos, nie eers sukses kan dit red nie,” glo Janine van Niekerk, radio-omroeper en televisie-aanbieder.

    lyn_3.png

Pages