Fokus op die regte doelwitte en drome

Teken in op Voelgoed se nuusbrief

Mensstories

Voormalige Mej. Heelal DEMI–LEIGH TEBOW is van jongs af seker van haar eie doelwitte en drome. Sy weet stereotipes word afgebreek deur net jouself te ...

ANNA DAVEL staan elke dag op om al die nuwe geleenthede wat na haar kant toe kom, aan te gryp. Elke nuwe ervaring help haar ...

Hoe jy oor jouself voel is ‘n keuse. NATASHA SUTHERLAND het die besluit geneem om haarself vry te maak van selfoordeel en gelukkig te wees ...

Daar is 7,5 miljard mense op aarde, tog praat ’n mens die meeste met jouself. Die meerderheid mense doen dit deur hulle gedagtes. Dit word ...

Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend.(Filippense 4:6) Jy ken ...

Smag jy na meer stiltetyd sodat jy in jou geloof kan groei. Leer hoe jy in jou gejaagde en besige dag tyd kan maak vir ...

Rusies met jou kinders is so uitputtend. Oor huiswerk, slordige kamers, daardie slimfoon aan tafel… Miskien is dit tyd om die wapens neer te lê. ...

Hier is ’n paar maklike wenke om ’n dowwe, moeë gelaat weer lewe en glans te gee en te bevogtig met die regte grimering. ’n ...

Werk + Geld

Het jy al gewonder wat jou hoër doel is? Dalk het jy dit nog nie ontdek of selfs daaraan gedink nie. Jou doel in die ...

Capital-Legacy

Het ek regtig ’n testament nodig?

Vra jou finansiële raadgewer!

Capital Legacy spesialiseer in die opstel van testamente en sal jou help om seker te maak dat jou sake in orde is wanneer jy nie meer daar is nie.

Venessa Schoeman wat sit in Voelgoed Live se ateljee. Voelgoed Live Sy het 'n pink truitjie aan en daar is blomme in die agtergrond

Aanlyn TV wat praat met jou hart…

Skakel in by Voelgoed LIVE!

Voelgoed LIVE word elke tweede Woensdag om 20:00 regstreeks uitgesaai op die Voelgoed-webblad, Facebook LIVE en YouTube.

Nuutste video’s

Bertha le Roux-Wahl

“God het vir elkeen van ons is ’n roeping. Gelukkig het ons die wonderbaarlike Heilige Gees wat ons bystaan en help om dit uit te ...

Ruan Josh

“Hou vas aan God se Woord. Druk deur elke seisoen van jou lewe, want ons almal maak foute. Leer daaruit en maak die beste van ...

Lizanne du Plessis

[Episode 5 – Video-reeks: Maak julle dag-tot-dag-oomblikke spesiaal] Het jy geweet dat wanneer jy saam met jou kind speel, bou jy letterlik jou kind se ...

Nuutste oudio’s

Belinda Feldmann

Wat moet jy doen om jou volle potensiaal te bereik? Die antwoord lê in die ontdekking van die waarde en krag wat daar in jou ...

Melissa Swart

Gebruik jou roeping en unieke gawes om ‘n kragtige impak te maak met jou bediening. Luister na wat MELISSA SWART tydens die Vroue wat glo–retreat ...

Annelize Smit, skoonheidsterapeut

Ons word gereeld met frustrasies en uitdagings gekonfronteer wat ’n mens gestres laat en jou vrede steel. Dit is dan moeilik om weer perspektief te ...

Móét lees

Móét lees |

Lewensafrigter MARLET TROMP verduidelik dat ons verwagtinge kan vervul deur dit te verander in ’n doelwit met ’n definitiewe plan van aksie. ’n Verwagting is...

Móét lees |

“Ek het al gesien wanneer ek vir mense bid hoe hulle genesing ervaar,” sê radio–aanbieder BENESCKE JANSE VAN RENSBURG. Gebed het die krag om te...

Móét lees |

“Maak dat dit wat jy doen, en jou lewe, sáák maak,” sê Jannie Putter, Lynette Beer en ander aanbieders van die E–KURSUS Maak dat jou...

Volg ons op sosiale media

Maak kontak

Koop aanlyn

Om e-boeke, oudioboeke, Voelgoed-produkte en méér aanlyn te koop, kliek op voelgoedwinkel.co.za.

Om e-kursusse, video- en oudio-kursusse, video’s, oudio’s en méér aanlyn te koop, kliek op voelgoed-leer.co.za.

Advertensies en borgskappe

Om op ons webblad, Voelgoed LIVE, nuusbriewe en sosiale media te adverteer; óf om funksies, webinare en podsendings te borg, kontak Bianca Marais by [email protected] of 084 491 0997.

Geborg deur Virseker

Die Voelgoed-webblad word met trots geborg deur Virseker. Vir versekering in jou taal, kliek op virseker.co.za.

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!