Wen 'n Willa Krause geskenkpak ter waarde van R1200!

Het jy ’n jeukerige, droë of geïrriteerde en sensitiewe vel en kry net geen produk wat vir jou werk nie? Dan is hierdie Willa Krause-velsorgpakket vir jou!

Een gelukkige leser staan die kans om die hele pakket, ter waarde van R1200, te wen!
Vul jou besonderhede onder in en kliek op die STUUR knoppie.

KOMPETISIEREËLS:
1. Kompetisie sluit 15 Mei 2017.
2. Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
3. Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
4. Die beoordelaars se besluit is finaal en geen verdere korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
5. Die prys kan nie verruil word nie
6. Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
7. Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoed.co.za te ontvang.

Website Security Test